Skip to the content

Aktiwiteite by die oord

  • Swembaddens: Verhit en koud
  • Waterglybaan
  • Monsterskaak
  • Potspel
  • Avontuur-minigholf
  • Ponieritte
  • Staproete
  • Voëlverkenning
  • Speletjieskamer
  • Diereplaas

Besienswaardighede in die omgewing

  • San-rotskuns
  • Drakensberg-seunskoor
  • Falcon Ridge-roofvoëlsentrum
  • Koninklike Natal Nasionale Park
  • Drakensberg- ondergrondse hidrokragstasie
  • Kerkenberg, Retiefpas en Kaalvoetvrou
  • Spioenkop-slagveld-en-natuurresevaat.
  • Winterton Museum.
  • Dragon Rock-reptielsentrum

Fasiliteite by die oord

Die Koswerfrestaurant bied heerlike buffet- en à la carte-etes. Die oord het ook 'n OTM, drankwinkel, geriefswinkel en daar is 'n skoonheidsalon. 

NEEM KENNIS

Vir sekere fasiliteite en vermaak mag daar van tyd tot tyd 'n addisionele heffing gevra word.

Omgewingsentrum

Klik hier vir die brosjure van die Omgewingsentrum.

Slegs beskikbaar binneseisoen.