Skip to the content

Huis vir parapleë

Hierdie 6-bedhuis maak voorsiening vir parapleë. Twee slaapkamers het elkeen twee enkelbeddens en die hoofslaapkamer met ’n dubbelbed is ingerig vir ’n parapleeg. Daar is een badkamer met ’n wasbak en twee storte waarvan een stort vir ’n parapleeg bedoel is, asook ’n toilet vir ’n parapleeg. Die ander badkamer het een stort met ’n wasbak. Dan is daar nog ’n aparte tweede toilet. Die sitkamer het ’n TV met DStv en lugversorging. Die kombuis het ’n yskas, ’n Snappy Chef-tweeplaatstoof, ’n oond en ’n mikrogolfoond. Daar is ook ’n ketel met eetgerei en breekware vir ses persone. Die kombuis is ten volle ingerig vir parapleë. Die stoep het ’n ingeboude braaiplek en daar is ’n afdak.

bed and breakfast ATKV Drakensville

Bed-en-ontbytkamers

2 Slaper Eenhede

Selfcatering units ATKV Drakensville

Selfsorghuise

2, 4 & 6 Slaper Eenhede

Flats - ATKV Drakensville

Woonstelle

2 Slaper Eenhede

Paraplegic accommodation ATKV Drakensville

Parapleegeenheid

6 Slaper Eenhede

caravan and camping ATKV Drakensville

Woonwa-en-kampeerterrein

Woonwa -en Kampeerterrein