Akkommodasie
ATKV-Drakensville bied 'n wye reeks huisvesting aan. Van selfsorg-eenhede vir twee tot ruim gesinshuise vir tot agt persone asook luukse bed- en ontbytkamers. Alle eenhede word daagliks gediens en is gerieflik gemeubileer, ten volle toegerus en het ook DSTV.
Die karavaanpark is op welige grasperke geleë en beskik oor goed versorgde ablusiefasiliteite en kragpunte en elk met sy eie braaifasiliteit.
Verskillende tipe akkommodasies:
|