|
|
Dagboek
- 28 Oktober 2010 - registrasie vir die Berg and Bush vind plaas by Little Switzerland (wedren is 29 - 31 Oktober 2010)
- 10 - 12 Desember - Fees in Drakensberge. Kom kry 'n voorsmakie van Kersfees in die Drakensberge! Die internasionaal bekende Drakensberg Seunskoor bied 'n aantal konserte aan met Kersfees as tema. Oud en jonk is welkom by hierdie minifees van musiek bekend as Christmas in the Mountains. Vir meer inligting skakel 036 468 1012 of besoek die webwerf www.dbchoir.co.za. Maak sommer 'n behoorlike vakansie daarvan en bespreek dadelik jou plek by ATKV-Drakensville.
|
|
|
|