ATKV Draknesville Omgewingsentrum
 

 

 

 
 
 
  
 
    Akkommodasie
    ATKV-Lidmaatskap
    Besienswaardighede
    Besoekersvoorwaardes
    Besprekings bepalings en voorwaardes
    Besprekingsversoek (aanlyn)
    Besprekingsversoek (drukbaar)
    Dagbesoekers (slegs ATKV-lede)
    Dagboek
    Kiekiekyk
    Kontakbesonderhede
    Omgewingsentrum
    Ontspanning
    Oordplan
    Puntestelsel vir besprekings
    Reisigersinligting
    Restaurant
    Roetekaart
    Sê jou sê
    Skakels
    Spesiale Aanbiedinge en Promosies
    Tariewe
    Wat sê die besoekers
    Waterveiligheid
Omgewingsentrum

ATKV-Drakensville selfsorg-vakansieoord het ’n Omgewingsentrum wat opwindende ontwikkelings- en spanbouprogramme vir skool-, avontuur- en sportgroepe, sowel as jeugkampe.
 
Die Omgewingsentrum bied: 
  • Verskeie standaard pakkette
  • Pasgemaakte pakkette vir individuele vereistes
  • Uitstekende groepakkommodasie-fasiliteite
  • Selfsorg-akkommodasie
  • Etes
Ons instrukteurs en bestuur is goed opgelei in
  • opvoedkundige programme
  • omgewingstudies

Instrukteurs met intensiewe Adventure Recreation Association- en Theta- opleiding is gekwalifiseer om die volgende aan te bied:

  • spanbou-, leierskap en motiveringsprogramme
  • avontuurkursusse – abseil, rotsklim, voetslaan ens.

 



[Terug na die vorige bladsy][Terug na bo]